Zoutpansberger
News

Trixie en span stel nie teleur tydens jaarlikse Bull Run

By Andries van Zyl • 4 October 2024
Trixie en span stel nie teleur tydens jaarlikse Bull Run

Weg! Ry & Sleep se jaarlikse SA Bull Run 2024 het weereens deelnemers van regoor die land gelok, insluitend 'n span van Louis Trichardt. Die Bull Run word allerweë beskou as 'n "matriekvakansie vir grootmense" en is we...

Weg! Ry & Sleep se jaarlikse SA Bull Run 2024 het weereens deelnemers van regoor die land gelok, insluitend 'n span van Louis Trichardt. Die Bull Run word allerweë beskou as 'n "matriekvakansie vir grootmense" en is weereens by Vanwyksvlei in die Noord-Kaap gehou. Vanwyksvlei is letterlik tussen niks en nêrens, en dit maak nie saak watter pad jy ry nie, jy gaan die laaste 80 km grondpad ry.

Die Bull Run is vanjaar vanaf 26 tot 29 September vir die 13de keer aangebied en het so...

Read more on our website