Zoutpansberger
Sport

Trophy Toyota Hornbills net te sterk vir Louis Trichardt

By Andries van Zyl • 28 November 2024
Trophy Toyota Hornbills net te sterk vir Louis Trichardt

Die Louis Trichardt Krieketklub moes Sondag (24ste) die knie buig voor 'n sterk Trophy Toyota Hornbills-krieketspan in hul 50-beurt Limpopo Premierliga-wedstryd in Tzaneen.

Die Louis Trichardt Krieketklub moes Sondag (24ste) die knie buig voor 'n sterk Trophy Toyota Hornbills-krieketspan in hul 50-beurt Limpopo Premierliga-wedstryd in Tzaneen.

Louis Trichardt het eerste gekolf, maar die kolwers het gesukkel om op dreef te kom. Daar was 'n paar dubbelsyferbydraes deur die kolwers, maar nie groot tellings nie. Nimesh Watekar het 29 lopies van 24 balle aangeteken, met dubbelsyfers ook deur Juan-Michael Phillips (12), Saad Zubair (12), Dilawar Patel (18) en R...

Read more on our website