Zoutpansberger
News

Trump-besluit steek stokkie voor Dave se epiese staptog

By Andries van Zyl • 7 February 2025
Trump-besluit steek stokkie voor Dave se epiese staptog

Louis Trichardt avonturier Dave van Graan se epiese Dorslandtrek-staptog deur Namibië het Sondag tot 'n skielike einde gekom en nie weens siekte, min water of 'n leeu of olifant wat hom aangeval het nie. Nee, dit was weliswaar wee...

Louis Trichardt avonturier Dave van Graan se epiese Dorslandtrek-staptog deur Namibië het Sondag tot 'n skielike einde gekom en nie weens siekte, min water of 'n leeu of olifant wat hom aangeval het nie. Nee, dit was weliswaar weens nuutverkose Amerikaanse President Donald Trump se besluit om alle noodleniging aan Afrika te stop, onder andere ook USAID.

"Dit is jammer. Ná soveel koste en effort," het die 67-jarige Dave aan die koerant gesê. In daardie stadium het hy reeds sowa...

Read more on our website