Zoutpansberger
Opinion

Twee jaar in die Soutpansberg…

Die begin van 'n joernalistieke reis

By Guest Contributor • 22 December 2025
Twee jaar in die Soutpansberg…

Karien Matthews dink terug aan haar twee jaar by die Zoutpansberger, 'n tydperk wat gevul was met unieke stories en die dekking van beduidende gemeenskapsgebeure. Sy beklemtoon die koerant se toewyding aan regverdige nuuslewering en die onvergeetlike kollegas wat sy daar ontmoet het. Hierdie ervaring het selfs gelei tot haar huwelik, en sy bedank die koerant vir sy blywende impak.

Deur Karien Matthews

Jonk, naïef en vol drome het ek 1994 die pad Louis Trichardt toe aangepak, min wetend dat hierdie van my mooiste lewensjare sou insluit. Met Johann aan die stuur en onder leiding van Anton het ek my twee jaar by die Zoutpansberger begin.

Ek het vinnig geleer; die Zoutpansberger was my gesin, my mense en ons het ‘n taak gehad om ons gemeenskap in te lig en altyd regverdig en gebalanseerd die nuus te deel. Daar was uitsonderlike tye en...

Read more on our website