Zoutpansberger
News

Twee jong aasvoëls van gewisse dood gered

By Andries van Zyl • 21 December 2023
Twee jong aasvoëls van gewisse dood gered

Die jaar 2023 het beslis sy kwota van slegte nuus opgelewer, maar in hierdie laaste uitgawe van 2023 (en met Kersfees om die draai) wil ons graag meer fokus op die goeie nuus. Een so 'n goeienuus-storie wat hom die afgelope week afgespeel he...

Die jaar 2023 het beslis sy kwota van slegte nuus opgelewer, maar in hierdie laaste uitgawe van 2023 (en met Kersfees om die draai) wil ons graag meer fokus op die goeie nuus. Een so 'n goeienuus-storie wat hom die afgelope week afgespeel het was van die twee aasvoëls wat van 'n gewisse dood en uit die hande van gewetenlose smokkelaars gered is.

Inligting is ontvang van 'n smokkelaar van die Indermark-woongebied met twee jong aasvoëls op pad was na Louis Trichardt. Die inligting is opg...

Read more on our website