Zoutpansberger
Sport

Twee silwer medaljes vir Zuleika by SA en Afrika 'Sterkvrou' kompetisie

By Karla van Zyl • 21 November 2024
Twee silwer medaljes vir Zuleika by SA en Afrika 'Sterkvrou' kompetisie

Zuleika de Klerk, sterkvrou van Louis Trichardt, het die afgelope naweek met twee silwer medaljes teruggekeer vanaf die Suid-Afrikaanse en Afrika sterkman en -vrou kompetisie wat by Steineck in Rustenburg aangebied is op 16 en 17 November.

Zuleika het in die opeklas vir beginner vroue deelgeneem en so ook haar internasionale debuut gemaak. Sy eindig as naaswenner in beide die nasionale en internasionale kompetisie in haar klas.

Alle deelnemers was welkom aangesien daar nie geno...

Read more on our website