Zoutpansberger
News

Twee vas nadat hulle skilpad probeer verkoop

By Andries van Zyl • 28 March 2025
Twee vas nadat hulle skilpad probeer verkoop

Onkunde is weereens aangevoer as rede waarom twee mans verlede Donderdag probeer het om 'n skilpad aan lede van die publiek op Louis Trichardt te verkwansel, maar hulle het duidelik nie rekenskap gehou met plaaslike diereliefhebber Jan &ldqu...

Onkunde is weereens aangevoer as rede waarom twee mans verlede Donderdag probeer het om 'n skilpad aan lede van die publiek op Louis Trichardt te verkwansel, maar hulle het duidelik nie rekenskap gehou met plaaslike diereliefhebber Jan "Slang" van Rooyen nie.

Lede van die publiek het laat Donderdagmiddag, 20 Maart, die twee mans in die parkeerterrein by Soutpansberg Spar opgemerk. Die twee het probeer om 'n volwasse skilpad, wat hulle in 'n emmer aangehou het, te verkoop.

" 'n L...

Read more on our website