Zoutpansberger
News

Twee wat sekuriteitsbakkie vat Maandag weer in hof

By Andries van Zyl • 16 February 2024
Twee wat sekuriteitsbakkie vat Maandag weer in hof

Twee jong mans van Louis Trichardt sal Maandag, 19 Februarie, hulle lot uitvind nadat hulle die oggend van 23 Desember 2023 'n sekuriteitsvoertuig buite die Grasdak sonder die eienaar se toestemming gevat het, rugbylapa toe gejaag het en ond...

Twee jong mans van Louis Trichardt sal Maandag, 19 Februarie, hulle lot uitvind nadat hulle die oggend van 23 Desember 2023 'n sekuriteitsvoertuig buite die Grasdak sonder die eienaar se toestemming gevat het, rugbylapa toe gejaag het en onderweg teen 'n boom gebots het.

Volgens mnr. Martin van Rensburg van BVS Sekuriteit en eienaar van die voertuig, het een van sy beheerbeamptes net ná middernag na die Grasdak gery. Hy moes 'n bord kos gaan haal wat vir hom gereël is. Daar aangekom he...

Read more on our website