Zoutpansberger
News

Verwoesting laat inwoners warm onder die kraag

By Andries van Zyl • 5 April 2024
Verwoesting laat inwoners warm onder die kraag

Gemoedere loop weer hoog in Louis Trichardt, veral onder liefhebbers van bome, danksy 'n trauma wat homself elke paar jaar herhaal, naamlik die Makhado Munisipaliteit se snoei van bome onder kragdrade.

Om die woord "snoei" te gebruik is beslis nie hoe baie mense die totale verwoesting van sekere bome sal beskryf nie. Van sommige bome het daar slegs 'n geraamte oorgebly, nadat munisipale werkers dit toegetakel het met kettingsae.

Die Makhado Munisipaliteit het by feitlik elke vor...

Read more on our website