Zoutpansberger
Sport

Vier-paaltjie oorwinnings vir beide Killers en Warriors

By Andries van Zyl • 2 May 2024
Vier-paaltjie oorwinnings vir beide Killers en Warriors

Die Louis Trichardt Krieketklub se volgende ronde T20-wedstryde is Sondag, 28 April, op die Louis Trichardt Ovaal beslis, met beide die Killers en die Warriors wat vier-paaltjie oorwinnings inpalm.

Die Louis Trichardt Krieketklub se volgende ronde T20-wedstryde is Sondag, 28 April, op die Louis Trichardt Ovaal beslis, met beide die Killers en die Warriors wat vier-paaltjie oorwinnings inpalm.

In die eerste wedstryd van die dag het RCI teen die Killers te staan gekom. RCI het eerste ingegaan om te kolf en nĂ¡ 'n aanvanklike stadige het die kolwers 118/7 lopies bymekaargeskraap in hulle toegelate 20 beurte, danksy dubbelsyferbydraes vanaf die kolf deur Naeem Patel (10), Jabir Abhuji...

Read more on our website