Zoutpansberger
Opinion

Vir my is dit 'n vriend wat stadig begin sterf het

Die geboorte en stryd van die Zoutpansberger

By Anton van Zyl • 22 December 2025
Vir my is dit 'n vriend wat stadig begin sterf het

Anton van Zyl skryf oor die geskiedenis van gemeenskapskoerante, beginnende met die eerste publikasie in 1690 en die uitdagings wat dit in die gesig gestaar het. Dit vertel die verhaal van die Zoutpansberger, die stryd om oorlewing teen sensuur en finansiële druk, en die uiteindelike migrasie na die digitale era. Hy beskryf dit as 'n dierbare vriend, wat stadig begin sterf het.

Die eerste “gemeenskapskoerant” dateer blykbaar uit 1690, toe Benjamin Harris die Publick Occurrences: Both Foreign and Domestic in Boston in die VSA gepubliseer het. Die koerantjie was ‘n rapsie groter as ‘n A5 en net drie bladsye dik, met ‘n vierde bladsy wat oopgelaat is vir “private korrespondensie”.

Wat veronderstel was om ‘n maandelikse publikasie te wees, is ná vier dae deur die owerhede gesluit. Die uitgewer het blykbaar nie ‘n lisensie gehad nie en die materiaal is as ...

Read more on our website