Zoutpansberger
News

Vlieënier steeds vermis

By Andries van Zyl • 17 October 2024
Vlieënier steeds vermis

Daar word steeds gesoek na die vlieënier Gerhard Minnaar wat Dinsdag, 15 Oktober, vermis geraak het in sy mikroligte vliegtuig tydens 'n vlug vanaf Mbombela na Musina.

Daar word steeds gesoek na die vlieënier Gerhard Minnaar wat Dinsdag, 15 Oktober, vermis geraak het in sy mikroligte vliegtuig tydens 'n vlug vanaf Mbombela na Musina.

Minnaar het volgens inligting net na 08:30 vanaf Nelspruit opgestyg met sy Gyro-tipe mikroligte vliegtuig. Die laaste plek waar hy geplaas kon word was net buite Louis Trichardt in die Witlag/Bluegumspoort-omgewing. Sedertdien het familie en vriende met hom probeer kontak maak, maar sonder enige sukses.

Burgerlugv...

Read more on our website