Zoutpansberger
Sport

Vol veld slaan weer af vir 32ste Hanglip 54

By Andries van Zyl • 10 July 2025
Vol veld slaan weer af vir 32ste Hanglip 54

Een van die streek se grootste toernooie op die gholfkalender, die jaarlikse Hanglip 54-toernooi, word vanaf 10 tot 12 Julie vir die 32ste keer deur die Soutpansberg Gholfklub in Louis Trichardt aangebied.

Vanjaar se kompetisie sal weer 'n vol veld van 128 spelers lok, met die fokus wat weereens op besoekende spelers sal wees. Vanjaar is daar egter bietjie meer plaaslike spelers, naamlik 75 teenoor 53 besoekers. Die besoekers sluit in die nou-reeds-bekende "Klerksdorp groep," wat besta...

Read more on our website