Zoutpansberger
News

Vragmotor ploeg deur vulstasie

By Andries van Zyl • 30 August 2024
Vragmotor ploeg deur vulstasie

Wonderbaarlik is niemand ernstig beseer nie in die brand wat ontstaan het nadat 'n vragmotor Vrydagaand binne-in die winkelkompleks by die Baobab-vulstasie op Bokmakierie ingejaag het.

Wonderbaarlik is niemand ernstig beseer nie in die brand wat ontstaan het nadat 'n vragmotor Vrydagaand binne-in die winkelkompleks by die Baobab-vulstasie op Bokmakierie ingejaag het.

Die eienaar van die vulstasie, mnr. Johan van Eeden, het ná afloop van die dramatiese gebeure vertel wat presies die aand plaasgevind het. Net ná 23:00 het 'n vragmotor van die Tshipise-pad se kant bo-oor die stopstraat waar die pad met die N1 aansluit, gejaag. Hoekom die bestuurder van die vragmotor nie...

Read more on our website