Zoutpansberger
News

Vriendinne bring hulde aan geliefde Yolanda Gerber

By Pétria de Vaal • 13 December 2024
Vriendinne bring hulde aan geliefde Yolanda Gerber

In verlede week se uitgawe van die Zoutpansberger is berig oor die afsterwe van geliefde inwoner Yolanda Gerber. 'n Paar vriendinne het saamgespan en vir haar 'n huldeblyke geskryf. Hierdie is 'n verkorte weergawe daarvan:

Dalene van Niekerk vertel dat Yolanda, nadat sy 11 jaar gelede in Thohoyandou begin woon en werk het, dadelik ingeskakel het by Agapé Kerk in Louis Trichardt. Met haar sprankelende geaardheid, met haar geloof sal sy beslis onthou word as iemand wat 'n fenome...

Read more on our website