Zoutpansberger
News

Vroue op plaas aangeval, een in bolyf geskiet

By Andries van Zyl • 16 May 2025
Vroue op plaas aangeval, een in bolyf geskiet

Ná maande van relatiewe stilte wat betref ernstige geweldsmisdade en aanvalle op plase in die Soutpansberg-omgewing het die nuus van 'n aanval op twee vroue op 'n plaas naby die Hendrik Verwoerd-tonnels Dinsdagaand inwoners erg ...

Ná maande van relatiewe stilte wat betref ernstige geweldsmisdade en aanvalle op plase in die Soutpansberg-omgewing het die nuus van 'n aanval op twee vroue op 'n plaas naby die Hendrik Verwoerd-tonnels Dinsdagaand inwoners erg ontstel.

Nuus van die aanval op die twee vroue van die plaas Devils Gully het soos 'n veldbrand op sosiale media groepe versprei kort ná die aanval. Daar is berig dat die twee vroue, wat alleen op die plaas woon, net ná 18:00 die aand deur twee verdagte...

Read more on our website