Zoutpansberger
Sport

Vyftien podiumplekke vir jong trappers by Tom Naudé

By Karla van Zyl • 4 September 2025
Vyftien podiumplekke vir jong trappers by Tom Naudé

Louis Trichardt se jong trappers het Saterdag, 30 Augustus, aan die tweede ronde van die Limpopo Skole XCO-bergfietsliga by Hoërskool Tom Naudé in Polokwane deelgeneem en met 15 podiumplekke huis toe gekeer.

In die junior seuns o.18-afdeling behaal Salem Signer 'n tweede plek, terwyl Amelia Scheepers 'n derde plek inpalm in die junior meisies o.18-afdeling. Maxelo Baloyi behaal 'n vierde plek in die junior meisies o.17-afdeling, met spanmaats Mijanke Venter vyfde, Shudu Raphala sesde e...

Read more on our website