Zoutpansberger
News

Wat het geword van die Stubbsstraat-ontwikkeling?

By Andries van Zyl • 11 July 2025
Wat het geword van die Stubbsstraat-ontwikkeling?

In Maart 2022 is daar met groot fanfare stootskrapers ingestuur in die area noord van Stubbsstraat in Louis Trichardt, 'n area wat deel vorm van wat baie beskryf as deel van die dorp se "groen gordel". Die Makhado Munisipaliteit ...

In Maart 2022 is daar met groot fanfare stootskrapers ingestuur in die area noord van Stubbsstraat in Louis Trichardt, 'n area wat deel vorm van wat baie beskryf as deel van die dorp se "groen gordel". Die Makhado Munisipaliteit sou later bevestig dat daar begin is met die vestiging van infrastruktuur, soos riolering en die uitlĂȘ van strate, as deel van verdere dorpsontwikkeling - 'n projek wat reeds in 1984 goedgekeur is.

Te midde van teenkanting van omgewingsbewustes, en selfs 'n hof...

Read more on our website