Zoutpansberger
Sport

Wedvlugseisoen eindig met geen deelname vanaf Kathu

By Zoutpansberger • 18 September 2025
Wedvlugseisoen eindig met geen deelname vanaf Kathu

Duiweklubs in die Noordstreek se 2025-wedvlugseisoen het die afgelope naweek ietwat antiklimakties tot 'n einde gekom, nadat besluit is om weens ongunstige weersomstandighede nie aan die laaste wedvlugte vanaf Kathu in die Noordwes Provinsie...

Duiweklubs in die Noordstreek se 2025-wedvlugseisoen het die afgelope naweek ietwat antiklimakties tot 'n einde gekom, nadat besluit is om weens ongunstige weersomstandighede nie aan die laaste wedvlugte vanaf Kathu in die Noordwes Provinsie deel te neem nie. Sterk wind en hoë temperature het die afgelope paar weke die duiwe gekortwiek.

Ná afloop van die seisoen het RWJ & Mike Coetzee van die Hangklip Resiesduifklub die titel vir Beste Duif verower, terwyl hulle ook die titel vir Be...

Read more on our website