Zoutpansberger
Sport

Weer twee eerste plekke vir Mieke & Mike Coetzee

By Andries van Zyl • 15 August 2024
Weer twee eerste plekke vir Mieke & Mike Coetzee

Lede van die Hangklip (Hlp) en Soutpansberg (Spb) Posduifklubs se duiwe het die afgelope naweek weer teen mekaar te staan gekom in 'n jaaroud- en opewedvlug vanaf Wolmaransstad oor 'n afstand van 610 km.

In die jaaroudwedvlug is 65 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste twintig posisies word hier genoem. Die wedvlug is gewen deur Mieke & Mike Coetzee (Hlp) nadat hulle wenduif die afstand voltooi met 'n gemiddelde spoed van 1,373.88 meter per minuut. Hulle was ook 9de, 10de en 18de. RWJ...

Read more on our website