Zoutpansberger
News

Welbekende oud-sakeman Frans Prinsloo oorlede

By Pétria de Vaal • 19 January 2024
Welbekende oud-sakeman Frans Prinsloo oorlede

Vir menige inwoner is die naam Frans Prinsloo baie bekend. Frans, jarelange inwoner en sakeman van Louis Trichardt, is op 2 Januarie vanjaar in die Wes-Kaap, Stellenbosch, ná 'n kort siekbed oorlede.

Vir menige inwoner is die naam Frans Prinsloo baie bekend. Frans, jarelange inwoner en sakeman van Louis Trichardt, is op 2 Januarie vanjaar in die Wes-Kaap, Stellenbosch, ná 'n kort siekbed oorlede.

"My pa is op 31 Januarie 1938 in Bellville in die Kaap gebore. My oupa was 'n polisieman en is daarvandaan na Pretoria verplaas. My pa het sy skoolloopbaan by Afrikaans Seuns Hoër voltooi," sê André Prinsloo, Frans se jongste seun. Daarna het Frans werk gekry by die Kleinzee diamantmyn in ...

Read more on our website