Zoutpansberger
News

Werk hervat noord van Stubbsstraat ter voorbereiding van veiling

By Andries van Zyl • 15 August 2025
Werk hervat noord van Stubbsstraat ter voorbereiding van veiling

Konstruksiewerk het die afgelope week in die area noord van Stubbsstraat in Louis Trichardt hervat. Dit kom slegs weke nadat die Zoutpansberger gevra het wat geword het van hierdie lank-beloofde ontwikkeling as deel van verdere dorpsontwikkeling &...

Konstruksiewerk het die afgelope week in die area noord van Stubbsstraat in Louis Trichardt hervat. Dit kom slegs weke nadat die Zoutpansberger gevra het wat geword het van hierdie lank-beloofde ontwikkeling as deel van verdere dorpsontwikkeling – 'n projek wat reeds in 1984 goedgekeur is.

In Maart 2022 is daar met groot fanfare stootskrapers ingestuur in die area noord van Stubbsstraat en net wes van die N1. Die Makhado Munisipaliteit sou later bevestig dat daar begin is met ...

Read more on our website