Zoutpansberger
News

Werkersdag-uitstappie eindig byna in tragedie

By Pétria de Vaal • 9 May 2025
Werkersdag-uitstappie eindig byna in tragedie

Vir die Du Toit-gesin van Louis Trichardt het Werkersdag met 'n groot skok begin toe hulle motor met 'n klip gegooi is net buite die dorp.

Vir die Du Toit-gesin van Louis Trichardt het Werkersdag met 'n groot skok begin toe hulle motor met 'n klip gegooi is net buite die dorp.

Stoffel en Gerda du Toit, albei onderwysers by Laerskool Louis Trichardt, was doodluiters en baie opgewonde die oggend van 1 Mei op pad om 'n ontspanne dag van visvang met hulle familie deur te bring. Stoffel, Gerda en hulle twee seuns, Gerhardus (5) en Dewaldt (3), het teen agtuur vertrek op pad na Nonaka, net suid van die dorp.

Die gesin he...

Read more on our website