Zoutpansberger
News

Wetteloosheid op paaie wys die krake in plaaslike wetstoepassing

By Andries van Zyl • 25 April 2024
Wetteloosheid op paaie wys die krake in plaaslike wetstoepassing

Die wetteloosheid op die streek se paaie word al hoe duideliker weens 'n skynbare totale gebrek aan wetstoepassing. Die feitlik daaglikse ongelukke wat in en om Louis Trichardt plaasvind getuig daarvan. Die tonge het nog geklap oor die ongel...

Die wetteloosheid op die streek se paaie word al hoe duideliker weens 'n skynbare totale gebrek aan wetstoepassing. Die feitlik daaglikse ongelukke wat in en om Louis Trichardt plaasvind getuig daarvan. Die tonge het nog geklap oor die ongeluk Saterdagaand by die huis van tannie Cora Claassens toe nog 'n groot ongeluk Maandagoggend op die hoek van President- en Rissikstraat plaasgevind het.

'n Groot spottery bestaan nou al onder inwoners dat niemand meer stop in Rissikstraat nie. Maand...

Read more on our website