Zoutpansberger
Sport

Wind stuit nie vinnige duiwe vanaf Delareyville nie

By Andries van Zyl • 14 August 2025
Wind stuit nie vinnige duiwe vanaf Delareyville nie

Te midde van 'n noord-oostelike wind wat sterk gewaai en baie wolke oor die eerste helfte van die roete tussen Delareyville en Rustenburg gebring het, het duiwe van resiesduifklubs in die Noordstreek weer goeie tye die afgelope naweek opgestel.

In die jaaroudwedvlug vanaf Delareyville oor 610 km is 44 duiwe losgelaat, maar slegs die eerste 20 posisies word hier genoem. Die wedvlug is gewen deur RWJ & Mike Coetzee van die Hanglip Resiesduifklub (Hlp), nadat hulle wenduif die afstand vol...

Read more on our website