Zoutpansberger
News

Woede ná R524 nog ‘n lewe eis

By Andries van Zyl • 19 April 2024
Woede ná R524 nog ‘n lewe eis

Die haglike toestand van die R524-pad tussen Louis Trichardt en Thohoyandou was Sondagmiddag weer die oorsaak van 'n ernstige motorongeluk, wat gelei het tot die dood van die 14-jarige Daniëlle Mitchell. Haar ma, Karlo Mitchell (43), he...

Die haglike toestand van die R524-pad tussen Louis Trichardt en Thohoyandou was Sondagmiddag weer die oorsaak van 'n ernstige motorongeluk, wat gelei het tot die dood van die 14-jarige Daniëlle Mitchell. Haar ma, Karlo Mitchell (43), het wonderbaarlik die ongeluk oorleef.

"Dit is hard vir die familie. Daniëlle was Karlo se alles gewees. Hulle was altyd saam gewees," het Jan Joubert, Karlo se neef, Dinsdag gesê.

Volgens Joubert was Karlo-hulle by haar ma op Levubu gewees en was s...

Read more on our website