Zoutpansberger
Sport

Lekker LTT bring opwinding na Louis Trichardt

Hokkie, rugby en netbal hou toeskouers vasgenael

By Karla van Zyl • 6 November 2025
Lekker LTT bring opwinding na Louis Trichardt

Lekker LTT het Louis Trichardt se sportvelde laat gons! "The Stickers" het hokkie gewen, "JBC Metal Works" was rugbykampioene, en NTT Toyota Louis Trichardt het netbal oorheers. Groot opwinding was die naweek te sien!

Lekker LTT het die afgelope naweek weereens vir opwinding op die hokkie-, rugby- en netbalvelde gesorg by Louis Trichardt Rugbyklub se terrein.

Die toernooi het Vrydagaand om 18:00 afgeskop, met die hokkiespelers wat in wedstryde van 15 minute elk kragte gemeet het. Die wenners van die hokkietoernooi was The Stickers wat Triegie Trouble met 2–1 geklop het.

Op die rugbyveld het JBC Metal Works die finaal met 3 doele teenoor 2 teen SPB Killer Wolv...

Read more on our website