Zoutpansberger
News

Wyle Attie se humorsin en glimlag sal beslis gemis word

By Pétria de Vaal • 2 August 2024
Wyle Attie se humorsin en glimlag sal beslis gemis word

Sedert die afsterwe van Willie, oftewel Attie de Swardt op 24 Julie vanjaar, stroom die huldeblyke in. Vriende en kennisse verwys na hom op Facebook as "die rustigste man wat ek ooit geken het", "die man met 'n ondeunde str...

Sedert die afsterwe van Willie, oftewel Attie de Swardt op 24 Julie vanjaar, stroom die huldeblyke in. Vriende en kennisse verwys na hom op Facebook as "die rustigste man wat ek ooit geken het", "die man met 'n ondeunde streep vir poetse bak", "hy het 'n groot indruk op my gemaak" en "Hy het 'n hart van goud gehad".

Willem Adriaan Frederik de Swardt is gebore op 2 Maart 1940 op Brandfort in die Vrystaat. Sy pa het vir die Vrystaatse Pad-administrasie gewerk en Attie het sy sko...

Read more on our website