Zoutpansberger
News

Ystervrou van die Bosveld oorlede

By Pétria de Vaal • 26 April 2024
Ystervrou van die Bosveld oorlede

Agter die Soutpansberg het almal gepraat van die "Ystervrou van die Bosveld". Sy was tant Marthie Heinlein wat Sondag, 21 April, oorlede is in die rype ouderdom van 95 jaar.

Agter die Soutpansberg het almal gepraat van die "Ystervrou van die Bosveld". Sy was tant Marthie Heinlein wat Sondag, 21 April, oorlede is in die rype ouderdom van 95 jaar.

Martha Catherina Cornelia Heinlein (née Venter) is op 5 Februarie 1929 op die plaas Eyam, Blouberg, gebore, waar sy ook grootgeword het. Sy het skoolgegaan by Vivo Laerskool en Pietersburg Hoërskool.

In 1947 is sy met T. H. G. (Theodorus Hermanus Gerhardus) Heinlein getroud. Drie kinders is uit die ...

Read more on our website