ADVERTISEMENT:

 

 
 

Round Table Zoutpansberg 66 and Road Hogs Louis Trichardt had the audience impressed with their "Ten-Legged Man" skit during the melodrama of the past two weeks.

Melodrama 2012

Date: 11 October 2012 By: Isabel Venter

 
 
 

Viewed: 1307

 

 
 

Isabel Venter

Isabel joined the Zoutpansberger and Limpopo Mirror in 2009 as a reporter. She holds a BA Degree in Communication Sciences from the University of South Africa. Her beat is mainly crime and court reporting.

 
 

More photos... 

Hierdie is nie Rooikappie en die Wolf nie. Dis Meatloaf se You took the words right out of my mouth. Audience members doing the boogie! Dirk Meissenheimer a.k.a. Jeff Dunham en Frans "Peanut" Vermaak. Little people. The whistler in his free time known as Freddie de Swardt. Country sangers. Tobie Kock, the artist hard at work painting one of the audience members during the melodrama. Oops I Did It Again! van Britney Spears soos jy dit nog nooit gesien het nie. Die manne van Round Table Zoutpansberg 66 en Road Hogs Louis Trichardt het die gehoor laat skater met hul opvoering tydens die melodrama. Kobus Venter en Rudi Meissenheimer het Britney Spears se Oops I Did It Again! opgevoer tydens Round Table Zoutpansberg 66 en Road Hogs Louis Trichardt se melodrama wat die afgelope naweek ten einde geloop het. Verskillende gaskunstenaars het die gehoor vermaak in die Legends parodie tydens vanjaar se Melodrama. Theuns Botha a.k.a. Elvis saam met Lady Gaga. Die drie tenore, van links na regs Telita Venter, Yolandi Jacobs and Friede Bruwer, het ook tydens die melodrama ´n draai op die verhoog gemaak. Johann Pieterse, alias Kenny Loggings, het tydens die Legends parodie van die Round Table Zoutpansberg 66 en Roadhogs Louis Trichardt se melodrama Footloose opgevoer. Die laaste vertonings van die melodrama het die afgelope naweek plaasgevind. Cher a.k.a. Yolanda Kock van die Roadhogs Louis Trichardt tydens die vertoning. Kobus Venter alias Freddy Mercury het die gehoor vermaak met Queen se groot treffer, We will rock you by hierdie jaar se Melodrama.

ADVERTISEMENT

 
 

ADVERTISEMENT:

 
 

ADVERTISEMENT