
Jannie beleef terugslag na breinoperasie
Die 48-jarige Jannie Bouwer van Louis Trichardt se gesondheid het verlede week ‘n terugslag beleef, ná die aanvanklike opgewondenheid oor die sukses van ‘n operasie om ‘n gat in sy skedel toe te maak.
Die 48-jarige Jannie Bouwer van Louis Trichardt se gesondheid het verlede week ‘n terugslag beleef, ná die aanvanklike opgewondenheid oor die sukses van ‘n operasie om ‘n gat in sy skedel toe te maak.
Die streek se fotograwe word herinner dat hulle elke maand kan inskryf vir die Zoutpansberger se kalenderfotokompetisie, met inskrywings vir Mei-maand wat nou ingewag word.
Ten spyte van die winterkoue word die streek se fotograwe steeds aangemoedig om hulle kameras byderhand hou. Wie weet, hulle kan dalk net betyds wees om daardie wenfoto te neem vir die Zoutpansberger se kalenderfotokompetisie, met inskrywings wat vir Mei-maand ingewag word.
Die Zoutpansberg Privaathospitaal (ZPH) is trots en dankbaar met die aanstelling van Suster Majha de Lange as verpleegdiensbestuurder (matrone) vanaf 1 Mei vanjaar. Sy is op gepaste wyse verlede week ingehuldig en het tydens hierdie geleentheid haar naambalkie as verpleegdiensbestuurder ontvang.
Members of Air Force Base Makhado in Limpopo were left without electricity after their power supply was cut last week because of an apparent “technical” hiccup regarding the payment of their electricity account.
Inwoners van Louis Trichardt kan ‘n sug van verligting slaak met die nuus dat een van die twee mans wat vir weke ‘n skrikbewind in die “onderdorp” gevoer het, vasgestrek is.
Die twee verdagtes wat Vrydag, 13 Mei, aangekeer is in verband met die diefstal van sowat R5,5 miljoen se diesel by ‘n plaaslike diesel depot het Maandag in die hof op Louis Trichardt verskyn.
Government has another lesson to learn regarding the violent protests in the border town of Musina the past week in reaction to poor service delivery. This time, the constant dry taps sparked the unrest, with the Vhembe District Municipality (VDM) singled out as the culprit.
Die twee raakvatters aan stuur van sake by die Schoemansdal Omgewingsopvoedingsentrum (Schoemansdal OOS), David Pretorius en Carel Kilian, tree albei binne die volgende jaar af. “Wat gaan dan van hierdie spog-opvoedingsentrum word?” is die vraag wat inwoners van die omgewing reeds begin vra. Albei is fasiliteerders en David tree ook op as toesighouer.
Christoff Venter, nuut-aangestelde direkteur en vennoot by Coxwell, Steyn, Vise en Naudé (CSVN) in Louis Trichardt, glo dat hy met tyd die welbekende André Naudé se skoene by hierdie bekende prokureursfirma sal kan volstaan.
One of the country’s Tokyo 2020 Paralympic silver and bronze medallists, Louzanne Coetzee, visited Louis Trichardt the past weekend, courtesy of the IsAbility Sports Club Limpopo.
VIDEO: Patrick Manyike is a talented woodcarver from Mbhokota near Elim. We visited his studio to find out what motivates him and how he creates his stunning art pieces. Patrick learned how to do wood sculpting from internationally acclaimed local artist, Thomas Kubayi.
Click here for more events.
![]() |
Kurt Darren at Meropa
Where: Meropa Casino
Start: 27 May
|
![]() |
Joe Black by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel buite Louis Trichardt
Start: 27 May (18:00 PM)
|
![]() |
Joe Black by Lalapanzi
Where: Lalapanzi Hotel
Start: 27 May (18:00 PM)
|
![]() |
Tshipise Bulletjie-naweek
Where: Tshipise Forever Resort
Start: 28 May
|
![]() |
4x4 Eco Family Challenge
Where: Sand River (Mopane area
Start: 28 May
|