ADVERTISEMENT:

 
     

Dopperontbyt

 

From: 07 February 2015 at 09:00 AM

Until: at

Location: Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt


Details:

Die gewilde Dopperontbyt van die Gereformeerde Kerk op Louis Trichardt vind vanjaar op Saterdag, 7 Februarie, vanaf 09:00 tot 11:00 plaas.

Vanjaar se spyskaart sluit in jogurt, muesli en vrugte, roereiers, gebakte spek en worsies, ‘n maalvleis, uie en sampioengereg, gebakte bone, tamatieskywe, broodjies en verskillende smere, tee, koffie en vrugtesap.

Kaartjies vir volwassenes kos R50, vir hoërskoolleerlinge R40, laerskoolleerlinge R30, terwyl voorskoolse kinders gratis kan eet.

Vir navrae en kaartjies skakel Nanette by die kerkkantoor: 015 516 4007.


Contact Person: Nanette

Tel: 015 516 4007

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)