ADVERTISEMENT:

 
     

Fietsryers toets tye op Tshipise

 

From: 21 February 2015 at 00:00 AM

Until: at

Location: Tshipise Forever Resort


Details:

Februarie is nie net ‘n maand vir paartjies nie, maar nou ook vir die gesin.

Die P&L Hardeware Fietsryklub, in samewerking met Tshipise Forever Resort, nooi alle fietsryers uit om deel te neem aan die Limpopo Provinsiale Padkampioenskappe en tydtoets op 21 en 22 Februarie.

Daar sal op 21 Februarie ‘n padfiets-wedren wees wat beslis sal word oor 100 km, 50 km en 15 km (inskrywing R200, R100 en R40 onderskeidelik). Die volgende dag sal daar ook ‘n bergfiets-wedren wees oor 50 km, 25 km en 10 km (R120, R75 en R40).

“Bring die hele gesing vir ‘n bietjie pret onder die son,” is die organiseerders se uitnodiging.

Vir dié wat wil oorslaap, sal daar ook geriewe (op bespreking) beskikbaar wees.

Vir meer inligting of om in te skryf, kan le­sers die webblad www.foreveradventures.co.za besoek.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)