ADVERTISEMENT:

 
     

Skietoefening

 

From: 28 February 2015 at 08:00 AM

Until: at

Location: Louis Trichardt Skietbaan


Details:

Die Soutpansberg Skietklub nooi al die streek se skuts na hul volgende skietoefening op Saterdag, 28 Februarie, vanaf 08:00 tot 15:00 by die Louis Trichardt Skietbaan.

“Kom oefen vir die Skut van die Jaar wat die Bosveld Jagtersvereniging op 7 Maart gaan aanbied, of kry jou geweer reg vir die jagseisoen,” nooi die klub.

Deelname vir klublede is gratis, terwyl nie-lede R30 sal moet betaal. Aansluitingsgeld is R300 per jaar vir ‘n enkellid of R350 per jaar vir ‘n gesin.

Vir meer inligting, skakel klubvoorsitter Ampie du Toit by tel. 082 742 0168.


Contact Person: Ampie du Toit

Tel: 082 742 0168

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)