ADVERTISEMENT:

 
     

Mnr. en mej. Triegie

 

From: 28 May 2015 at 18:00 PM

Until: at

Location: Hoërskool Louis Trichardt, Louis Trichardt


Details:

Dit is weer tyd vir die gewilde Mnr. en Mej. Triegie-kompetisie by Hoërskool Louis Trichardt.
Dié geleentheid word beskou as ‘n jaarlikse hoogtepunt op die skool se sosiale kalender en vind vanjaar plaas op Donderdag, 28 Mei, om 18:00 vir 18:30.
Die publiek kan deel in die opwinding, met kaartjies wat R50 per persoon kos. Vir meer inligting of kaartjies, skakel die skoolkantoor by tel. 015 516 4965.


Contact Person: Skoolkantoor

Tel: 015 516 4965

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)