ADVERTISEMENT:
AP Kerk Kersmark
From: 25 November 2011 at 18:00 PM Until: at Location: AP Church Tzaneen Details: Moderne kunsmark, teetuin, plante, potjiekos en afval, steak- en boerworsrolle, vleis, groente, gebak en talle ander lekkernye. Pieter Kotzé en René Mynhardt bied Kersprogram om 18:00 aan. Toegang gratis, donasies welkom. Speletjies vir die kinders asook waterglybaan. Kos vooraf bestelbaar vir aflewering: pannekoek, jaffels, boereworsrolle, stokworsies, vetkoek, steakrolle en koeldrank. Skakel 015 307 2014 of 083 645 3747. Grasdakkerk slegs Vrydag, 9:00-20:00, oop. Skakel Donovan: 083 412 5329. Debiet- en kredietkaartmasjien beskikbaar. Contact Person: Donavan Tel: 083 412 5329 Email: |
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|