ADVERTISEMENT:

 
     

Kringbyeenkoms van Jehovah getuies

 

From: 05 July 2015 at 00:00 AM

Until: at

Location: Jack Botessaal, Polokwane


Details:

Die kringbyeenkoms van Jehovah se Getuies hierdie seisoen sal op die 5 Julie in die Jack Botessaal in Polokwane gehou word.
Die tema sal wees “Hou aan om Jehovah se Regverdigheid te Soek” en is gebaseer op Matteus 6:33 waar Jesus hierdie opdrag aan sy volgelinge gegee het. Die program begin elke dag kort na 09:00. Almal is welkom, toegang is gratis en daar sal geen kolleksies wees nie. Elkeen hoef net sy Bybel saam te bring.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)