ADVERTISEMENT:

 
     

Dorpswag Straatkafee

 

From: 30 July 2016 at 00:00 AM

Until: at

Location: H/V Bauhinia- en Baobabstraat, Louis Trichardt


Details:

Die Soutpansberg Dorps­wag sal weer op Saterdag, 30 Julie, hul gewilde straatkafee aanbied op die hoek van Bauhinia- en Baobabstraat (langs Spar Soutpansberg se parkeerarea).  

Daar sal weer lekker varsgemaakte worsbroodjies, pannekoek, jaffels en stokworsies verkoop word.

Almal is welkom om die span te ondersteun en alle winste sal gaan vir die bevordering van die gemeenskap se veiligheid.
Vir meer inligting kan Nella gekontak word by tel. 079 882 1831.


Contact Person: Nella

Tel: 079 882 1831

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)