ADVERTISEMENT:

 
     

Rusland Lentedans

 

From: 02 September 2016 at 19:00 PM

Until: at

Location: Zena's Cantina, Louis Trichardt, N1


Details:

Inwoners wat lus is om bietjie te gaan litte losmaak word uitgenooi na die Rusland Lentedans op 2 September by Zena’s Cantina net buite Louis Trichardt op die N1 suid.

Die dans begin 19:00 en hou aan tot laat met lekker musiek, eetgoed en ‘n kontantkroeg. Toegang beloop R70 vir kinders O/13 en R150 vir volwassenes. Daar sal toesig en films wees vir die kleinspan. Vir navrae, skakel 082 576 8352.


Contact Person:

Tel: 082 576 8352

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)