ADVERTISEMENT:

 
     

Witkruismonument word opgeknap

 

From: 30 September 2016 at 19:00 PM

Until: 01 October 2016 at 00:00 AM

Location: Witkruismonument, Polokwane


Details:

Suid-Afrikaners wat graag wil hulde bring aan die land se boere wat tydens plaasaanvalle gesterf het, sal eerskomende naweek kan kom help met die restourasie van die Witkruismonument net buite Polokwane op die N1 suid.

Die program strek oor twee dae (30 September en 1 Oktober). Die Vrydagaand vanaf 19:00 sal die kruise op die berg belig word en Saterdag­oggend sal daar onder meer ‘n optog na die monument wees.

‘n Groep motorfietsryers sal die optog lei, wat stiptelik om 08:30 vanaf die Ranch Hotel sal vertrek.

By die kruise op Ysterberg sal daar stalletjies wees en ‘n bediening van die jeug. Kruise sal ook oorhandig word aan naasbestaandes van familielede wat die afgelope tyd geliefdes in plaasaanvalle verloor het, sodat hulle dit ook by die monument kan plant.
Vir meer inligting, skakel Trishia 071 326 4417.


Contact Person: Trishia

Tel: 071 326 4417

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)