ADVERTISEMENT:

 
     

Dopper Kuierkafee

 

From: 13 January 2017 at 17:00 PM

Until: at

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt


Details:

Die gewilde Dopperkuierkafee van die Gereformeerde Kerk hervat weer Vrydagaand (13 Januarie) sy aktiwiteite na die Kersreses.

Die geregte op Vrydagaand se spyskaart is kerrie en rys (R30), dopperburgers (R20), ‘n russian en skyfies (R25) en skyfies (R12). Bespreek nou by Nanette (084 304 4764). Die kuierkafee sal om 17:00 open en die publiek word versoek om vroegtydig te bespreek.


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)