ADVERTISEMENT:

 
     

Dopper Kuierkafee

 

From: 20 January 2017 at 13:00 PM

Until: at

Location: Gereformeerde Kerk, Louis Trichardt


Details:

Die gewilde burgerspyskaart wag Vrydag, 20 Januarie, op die inwoners van Louis Trichardt wat van die dienste van die gewilde Dopperkuierkafee gebruik wil maak. Die kafee sal reeds om 17:00 oop wees.

Kaas-, hoender- en ribburgers is teen R25 elk beskikbaar en ‘n Dopperburger kos R20. Vars, tuisgemaakte slaptjips word teen R12 verkoop en ‘n russian en skyfies teen R25.
Plaas bestellings vroegtydig (nie later as 13:00 op Vrydag) by Nanette by 084 304 4764 of 015 516 4007.

Die Dopperslaghuis is ook weer in bedryf en hierdie week is topgehalte maalvleis, wors en plaashoenders beskikbaar.


Contact Person: Nanette

Tel: 084 304 4764

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)