ADVERTISEMENT:
Inni Berg Fees
From: 28 July 2017 at 07:00 AM Until: 29 July 2017 at 23:00 PM Location: CVO Skool Zoutpansberg Details: Dit is weer tyd vir die CVO Skool Zoutpansberg buite Louis Trichardt se gewilde jaarlikse Soos gewoonlik sal daar weer geen tekort aan stalletjies, lekker eetgoed en vermaak wees nie. Van die kunstenaars wat te siene sal wees sluit in Pieter Koen, Willem Botha, Franja du Plessis, Charlize Bergh, Dirk van der Westhuizen, Armand Hofmeyr (seremoniemeester) en Nolené Olivier. Die gewilde troeteldierkompetisie sal hierdie jaar aangebied word deur die Dierebeskermingsvereniging. Toegang beloop R100 per volwassene en R50 vir hoër- en laerskoolleerlinge. Voorskoolse kinders kry gratis toegang. Vir enige navrae of om ‘n stalletjie te bespreek, kontak Maré van der Merwe by tel. 072 Contact Person: Maré van der Merwe Tel: 072 329 1901 Email: mvdmerwe143@gmail. com |
Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe
Start: 01 May (07:00 AM)
End: 01 May (22:00 PM)
|
|
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt
Start: 10 May (18:30 PM)
|
|
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club
Start: 11 May (07:30 AM)
|
|
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford
Start: 15 May
|
|
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May (08:00 AM)
End: 25 May (13:00 PM)
|