ADVERTISEMENT:

 
     

MOONLIGHT SERENADE

 

From: 08 May 2018 at 18:00 PM

Until: 08 May 2018 at 23:00 PM

Location: Levubu


Details:

Die gewilde Moonlight Serenade word eersdaags weer op Levubu aangebied ten bate van die Zoutpansberg CVO.

Vanjaar se opvoering vind op 8 Mei plaas. “Kom geniet wêreldklas musiek langs die Levubu bu rivier met ‘n komplimentêre glas wyn en ‘n ligte ete vir slegs R300 per persoon,” nooi die organiseerders.

Kaartjies is beperk en is beskikbaar by NHC te Munnikstraat 98 in Louis Trichardt of by die Zoutpansberg CVO. Vir meer inligting of ‘n “sneak preview” besoek https://www.facebook.com/events/1711661855569149/


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)