ADVERTISEMENT:

 
     

NG Soutpansberg Kontrei-Ete

 

From: 30 August 2019 at 18:00 PM

Until: 30 August 2019 at 23:00 PM

Location: NG Kerk Soutpansberg, Louis Trichardt


Details:

Die NG Kerk Soutpansberg-gemeente bied op Vrydag, 30 Augustus, weer hulle baie gewilde kontrei-ete in die kerksaal aan.

Die spyskaart bestaan uit skaapafval en bees­stert vir dié wat nie kans sien vir die afval nie. Kaartjies vir hierdie gewilde ete kos R180 per persoon en is beskikbaar by enige van die ouderlinge of die kerkkantoor by tel. 015 516 4366.

Die ete begin om 18:00 vir 18:30. Eie drinkgoed moet saamgebring word.


Contact Person: Kerkkantoor

Tel: 015 516 4366

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)