ADVERTISEMENT:

 
     

Matriekafskeid modeparade

 

From: 18 September 2019 at 17:00 PM

Until: 18 September 2019 at 20:00 PM

Location: Hoërskool Louis Trichardt


Details:

Hoërskool Louis Trichardt se matriekafskeid vind op 18 September plaas en soos jaarliks die geval is kan inwoners vooraf die modeparade by die skool bywoon om te gaan kyk na die verskillende skeppings.
Die tema van vanjaar se matriekafskeid is The Enchanted Forest en kaartjies vir dié wat die modeparade wil bywoon kos R50 per persoon. Die modeparade begin om 16:30 vir 17:00, met kaartjies wat nou reeds by die skoolkantoor beskikbaar is.


Contact Person:

Tel:

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)