ADVERTISEMENT:

 
     

Ondersteuningsgroep byeen

 

From: 04 October 2021 at 17:30 PM

Until: 27 December 2021 at 17:30 PM

Location: NG Kerk Louis Trichardt


Details:

Elke Maandag om 17:30 vind ‘n byeenkoms van die Christelike Ondersteuningsgroep vir alkohol- en dwelmafhanklikes plaas.

Die vergadering is in die Jesus Kroon lokaal by die NG Kerk Louis Trichardt-gemeente. 
Alhoewel die byeenkoms by die NG-kerk aangebied word, is persone van enige denominasie welkom.

Vir meer inligting, skakel ds. Jan Pretorius by tel. 079 881 9673 of ds. Corné Burger by tel. 073 759 0451.


Contact Person: Jan Pretorious

Tel: 079 881 9673

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)