ADVERTISEMENT:

 
     

Sing-saam aand

 

From: 12 April 2024 at 18:00 PM

Until: at

Location: Zoutpansberg CVO


Details:

Die Zoutpansberg CVO nooi inwoners uit om lekker te kom saam sing met Afrikaanse kunstenaar Pieter Smith op Vrydag, 12 April, op die skool se sportveld vanaf 18:00.
Kaartjie kos R150 per volwassene, R100 per hoërskoolkind, R80 vir laerskoolkinders en gratis vir voorskoolse kinders. Dit sal beskikbaar wees by die skool en Marius Brönn Apteek.
Kos, koeldrank, ‘n snoepie en ‘n kontantkroeg sal beskikbaar wees. Asseblief geen eie koelbokse nie. “Bring asseblief jou eie kampstoel en sakke vol gees saam,” nooi die skool.
Vir meer inligting, skakel 082 562 0914.

 


Contact Person:

Tel: 082 562 0914

Email:

 

Upcoming Events

Soontoe Vriendefees
Where: Soontoe Start: 01 May  (07:00 AM) End: 01 May  (22:00 PM)
Demi Lee kom kuier
Where: Hoërskool Louis Trichardt Start: 10 May  (18:30 PM)
Tennis Double Day
Where: Louis Trichardt Tennis Club Start: 11 May  (07:30 AM)
Fatman optrede ten bate van CVO
Where: Action Ford Start: 15 May
Ons Tuiste Basaar
Start: 25 May  (08:00 AM) End: 25 May  (13:00 PM)