ADVERTISEMENT
Date: 31 March 2017 By: Isabel Venter
Viewed: 23959
Hoërskool Louis Trichardt het die afgelope Saterdag, 25 Maart, kookwater hokkie en rugby opgelewer in hul eerste wedstryde van die seisoen teen Hoërskool Ellisras. Kyk gerus na ons uitsoek foto’s van die O/15’s, O/16’s en die twee eerste spanne. Nog foto’s is beskikbaar deur op die volgende skakels te kliek:
ADVERTISEMENT