ADVERTISEMENT

 
 

 

Die Roadhogs motorfietsklub van Louis Trichardt, skryf:

Ons wil graag dankie sê aan die volgende persone en instansies wat donasies gemaak het ten opsigte van ons jaarlikse Day Jol ten bate van die Makhado Care Group op 6 en 7 Oktober.

Dankie aan Mount Fuji, Letitia Weyers, Soutpansberg Koelkamers, Juice for Africa, JP Strydom, Hannes, Bandelierkop Viva, Fire Fly, Tony, Die Vrieskas, Palm Drankwinkel, Deli Spice, Crown National, Phillip Ludick, C&M Spice, Spur Polokwane, Easy Build, Theo Lordan, Jaco, Martins Funerals, Gerda, Soutpansberg Spar (Luke Enslin), Sovereign Foods, Supreme, Karin Meiring, Henk, Neels Meiring, Bennie Fisser, Da Silva Apteek, Marius Brönn Apteek, Gerhard du Plessis, Perfect Water, Bridge Auto, Safari Caltex, Avroy Shlain, Levubu Droë Vrugte, Werda Motors (Eddie Schlesinger), Roman’s Pizza, Deon (vir die sekuriteit), al die uitstallers en die Adam's Apple Hotel vir die gebruik van hul perseel.

Aan almal wat ons dalk vergeet het om hier te noem – ons is dankbaar vir elke donasie.   

 
 

 
 
 
 
 
 

ADVERTISEMENT